
Thursday, May 31, 2007
Wednesday, February 28, 2007
Sommer Lekker Fotos
Hier plaas ons sommer enige fotos wat ons geneem het. Dit is maar net om vir familie en friende fotos te wys, dus is dit nie ons beste fotos nie....
Monday, February 26, 2007
Sani Pass Trip
Ushaka Marine World Trip
Botha's Hill Trip
Our Jeffrey's Bay Holiday Photos


Sunday, February 25, 2007
Introducing Ourselves


Hallo daar!. Laat ons onself voorstell. My naam is Louis en my vrou se naam is Karin. Ons genied dit om photo's te neem en het besluit om 'n Blog te stig waar ons al ons beste foto's vir familie en vriende en sommer enige iemand wat belang stel in fotografie kan wys. Ons is glad nie professionele fotograwe nie, maar soos met enige stokpertjie wil ons graag ons kennis laat groei, dus sal dit baie gaaf wees indien enige iemand op die blog afkom wat 'n oog het vir foto's, vir ons konstruktief kan kritiseer. Los net 'n "Comment" na die post wat jy oor wil gesels. Ons gaan min of meer elke naweek iewers heen om te gaan foto's neem. Dan sal ons dit so vinnig moontlik op die Blog sit. Baie dankie dat jy ons blog besoek, ons hoop jy genied dit.
Subscribe to:
Posts (Atom)