Hierdie is twee surfers wat opad was om te gaan surf by SuperTubes in JBay. Ek het die foto baie grainy laat lyk vir effek.
Karin het hierdie hond afgeneem wat lekker op die strand gele het. Ek dink die wit en swart werk baie goed op hierdie foto.Welkom by ons "Blog". Julle is baie welkom om hierdie foto's aftelaai en te gebruik net waar julle will. Moet dit net nie verkoop nie. Indien enige iemand dit op 'n website will gebruik sal ons dit waardeer as julle 'n link op die photo sal sit na ons "Blog" toe. Genied dit! http://www.kandlphotography.blogspot.com
Hierdie is twee surfers wat opad was om te gaan surf by SuperTubes in JBay. Ek het die foto baie grainy laat lyk vir effek.
Karin het hierdie hond afgeneem wat lekker op die strand gele het. Ek dink die wit en swart werk baie goed op hierdie foto.
No comments:
Post a Comment