Ek het hierdie een geneem van die Hikers wat agter ons gestap het. Eintlik was ek so uitasem van die stap dat hierdie eintlik net 'n ruskansie was. Maar die foto het darm redelik mooi uitgekom.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Welkom by ons "Blog". Julle is baie welkom om hierdie foto's aftelaai en te gebruik net waar julle will. Moet dit net nie verkoop nie. Indien enige iemand dit op 'n website will gebruik sal ons dit waardeer as julle 'n link op die photo sal sit na ons "Blog" toe. Genied dit! http://www.kandlphotography.blogspot.com
No comments:
Post a Comment